Noord-Korea brei glo missielfabriek uit
Volgens die MIIS wys die foto’s bouwerk aan ’n Noord-Koreaanse aanleg van die weermag se chemiese materiale instituut in Hamhoeng.
Noord-Korea is besig met uitbreidings aan ’n missielfabriek waar interkontinentale ballistiese kernmissiele gebou word, blyk uit ’n ontleding van satellietfoto’s, berig CNN.A
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie