Noodvoedsel lê en vrot
Sowat 48 000 sakke mieliemeel en sorghum, bedoel om honger in die droogtegeteisterde Kavango-Oos te verlig, is vrot omdat NDF-vragmotors wat dit moes versprei, sonder brandstof staan.
Ludwig Thikusho, die hoofbeampte in die streeksraad vir Kavango-Oos, het dié stand van sake in Rundu aan Nampa bevestig.
Die vragmotors se brandstoftenks is reeds sedert September leeg. Dis die Kantoor van die Eerste Minister se plig om te sorg dat dit gevul word, sê Thikusho.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie