Nog vyf akkerboon-variëteite uit Namibië
Die uitvoerende direkteur van landbou, water en grondhervorming sê dié vyf nuut ontwikkelde gewasse sal binnekort in die Staatskoerant aangeteken en vrygestel word.
Elvira Hattingh Namibië kan nou nog vyf nuut ontwikkelde akkerboon mutante variëteite agter sy naam skryf, nadat dit reeds met die Nakare-, Bira- en Shindimba-variëteite spog.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie