Nog, vir Des

Dani Booysen
Ai. Ek sal die gesprekke met Des mis en sy kwinkslae en geen nonsens benadering. 'n Groot leemte word gelaat in die land se joernalistieke kringe. Sterkte aan sy geliefdes! – Iza
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer