Nog reën op pad

Noord van Grootfontein is Sondag tot 45 mm reën ontvang, terwyl dit so ver as Omaruru en Uis gereën het.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghHoewel die afsnylaag oor die ­Atlantiese Oseaan verswak wat sedert Sondag vir reën oor groot dele van die land gesorg het, kan Namibië vandeesweek nog reën verwa
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer