Nog op variant-toetse gewag

Die ondersoek is nog aan die gang om te bepaal of die Suid-Afrikaanse variant van Covid-19 in Namibië voorkom.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Namibië gaan volgens 'n tussentydse Covax-verslag oor die verspreiding van entstowwe in Afrika 127 200 dosisse ontvang. Die land is geoormerk om Astra­Zen
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer