Nog 'n Fishrotter pleit totale onskuld

Ná ses dae in die getuienisbank het mnr. Mike Nghipunya gister sy plek met mnr. Otneel Shuudifonya verruil en hy beweer hy het geen fondse rakende viskwotas ontvang nie.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – “Ek dink die beweringe dat die staat ’n sterk saak teen my het, is misplaas. Die fondse wat ek ontvang het, het geen betrekking tot kwotas gehad nie. Die aa
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer