Nog geld vir droogte geskenk

Buiten ‘n skenking deur die Turkse ambassade aan die regering het nog twee skenkers geld vir die Dare to Care-droogterampfonds ingesamel.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Ná ‘n skenking van N$371 000 deur die Saroa Lodge uit die Nina-gebied die afgelope Woensdag het die Dare to Care-droogterampfonds op N$6,1 miljoen te staan gek
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer