Nog druk op Windhoekers se beursies
Nog druk op Windhoekers se beursies

Nog druk op Windhoekers se beursies

Dani Booysen
Volgens die nuwe begroting wat vanaand aan Windhoek se stadsraad voorgelê is, sal basiese tariewe in die hoofstad soos in die meegaande infografiek styg.
Die munisipaliteit wil kragpryse met 10% verhoog, maar moet eers toestemming van die Elektrisiteitbeheerraad (ECB) hiervoor kry. Die ECB het vanjaar 'n verhoging van 8% in die grootmaatprys van elektrisiteit goedgekeur.

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer