Nog drie dae van skou oor
Nog drie dae van skou oor

Nog drie dae van skou oor

Tanja Bause
Juis Gis Mouyeke en Luis Enrique van Destino’s Investments is vanjaar vir die eerste keer uitstallers op die Windhoek Skou. Hulle stel hul skoonmaakskuim ten toon en poets hier Mubtiro Kaujeua se skoene. Een van die gewildste stalletjies is dié van die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, waar mense vir identiteitsdokumente en paspoorte kan aansoek doen. Mense wat nog die skou van 2021 wil bywoon, kan tot Vrydag so maak. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer