Nog 81 ingeu00ebnt, 93 nuwe gevalle, vier sterftes
Nog 81 ingeu00ebnt, 93 nuwe gevalle, vier sterftes

Nog 81 ingeënt, 93 nuwe gevalle, vier sterftes

Henriette Lamprecht
Vier Covid-19-verwante sterftes skuif die totaal sedert die aanvang van die pandemie op tot 502. Die sterftes is in onderskeidelik Omuthiya, Tsumeb, Gobabis en Mariental aangeteken. Nog 81 mense is geïmmuniseer wat die totaal sedert Vrydag op 152 te staan bring. Vandag is 93 nuwe gevalle aangemeld, terwyl die aktiewe gevalle op 2 376 staan. Hiervan is 159 in die hospitaal en 30 in ICU.

Tans word 4 276 kontakte gemonitor en 1 699 mense is in kwarantyn.

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer