NLU bespreek misdaad met polisiebaas
Die hoof van die polisie het aan 'n NLU-afvaardiging gesê hy aanvaar volle verantwoordelikheid vir die handhawing van wet en orde.
Die polisie oorweeg dit om 'n spesiale eenheid in die lewe te roep om die toename in wild- en veediefstal hok te slaan.Dít het aan die lig gekom tydens 'n besoek verlede week deur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie