Niks oorhaastigs op dié roete

Genieting van die Namibiese buitelug en die bereiking van persoonlike doelwitte is waaroor die Wintertoer gaan.
Andrew Poolman
Die jaarlikse Winter-bergfietstoer is die afgelope week in die Dordabis-omgewing gehou. Altesame 29 ryers het die driedaagse toer meegemaak en net twee ryers die sesdagtoer.Die gro
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer