'Niemand was gereed vir misdaadsindikate'

Die minister sê daar is 'n groot verskil tussen die volhoubare gebruik van en plundering van natuurlike hulpbronne.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Niemand was voorbereid daarop toe georganiseerde misdaadsindikate Namibië in die vorm van wildstropery en -smokkelary en die plundering van ons woude getref
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer