Nie 'n kat se kans sonder sterilisasie

'n Program waarvolgens die diere gevang, gesteriliseer en vrygelaat word, help om kolonies wilde katte langs die kus en in Katutura te beheer.
Tanja Bause
Tanja Bause'n Groep katliefhebbers het besef hoe min mense bewus is van die talle liefdevolle, oulike katte by verskillende diereskuilings in die land, en het hulle tot Facebook ge
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer