Nida probeer kraaines oor geldsake ontrafel

Nóg 'n sukkelende Namibiese staatsonderneming, in beheer van nywerheidsontwikkeling, sê hy vaar sedert Mei beter met "prioriteitsbetaling" aan diensverskaffers.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) is besig om ‘n regsmening in te win oor sy wetlike verpligting om die mediesefondsbydraes van afget
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer