Nida moet su00ea oor groot geld
Nida moet su00ea oor groot geld

Nida moet sê oor groot geld

Die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië doen vandag aan die Nasionale Raad verslag oor sy geldsake.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die soeklig val vanmiddag op die geldsake van die enorme agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) wat in beheer van sowat N$2 miljard se bates is.

Die parlementêre staande komitee oor openbare rekeninge soek spesifiek antwoorde oor twee bankrekeninge van onderskeidelik N$13,4 miljoen en sowat N$19 miljoen wat in 2016 en 2017 nie gerekonsilieer is nie.

Die parlementslede gaan ook wil hoor waarom ongeveer N$4 miljoen in 2015, meer as N$11,6 miljoen in 2016, en N$11 miljoen nie gerekonsilieer is nie.

Na die aanvaarding van die Wet op die Agentskap vir Nywerheidsontwikkeling in 2016, het Nida laas jaar beheer van die omstrede Namibia Development Corporation (NDC) en die Offshore Development Company (ODC) oorgeneem.

Wat landbou betref, besit Nida 280 000 hektaar grond op ses kommersiële plase in die Kunene-, Kavango-Oos- en //Kharasstreek. Nida bestuur ook 148 nywerheidsparke en komplekse vir klein- en mediumondernemings (SME's). Daarin word sowat 1 080 ondernemings gehuisves, volgens Nida.

Die komitee sal vandag tekortkominge bespreek in Nida se finansiële state vir 2015, 2016 en 2017 - soos deur die ouditeur-generaal uitgewys.

Die uitvoerende direkteur en raadslid van Nida, mnr. Uparura Kuvare, sal sy voorsitter, mnr. Frans Kwala, moet bystaan en die parlementariërs oortuig dat die agentskap se boeke reggeruk gaan word. Ander raadslede is me. Erna Motinga (adjunkvoorsitter), me. Anita /Narib, Diana van Schalkwyk, Jacobus van Staden en Job Muniaro. Motinga het me. Marcelina !Gaoses vervang wat aan die begin van die jaar bedank het.

Die minister van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling, mnr. Tjekero Tweya, het die raad in Maart opdrag gegee om dikwels te vergader ten einde Nida se bedryfstruktuur te vestig. "Moenie verwag om net vier raadsvergaderings 'n jaar te hou nie," het hy gesê. Dit ondanks die minister van staatsondernemings, mnr. Leon Jooste, se instruksies dat SOE-rade hul vergaderings beperk.

Tussen 23 Augustus en 15 November 2018 het Kwala agt raadsvergaderings gelei.

Sittingsfooie vir daardie vergaderings en twee sessies van die subkomitee vir tegniese oorgang het hom N$126 000 in die sak gebring. Muniaro, 'n vakbondleier, het meer as N$122 000 verdien vir die vergaderings wat hy bygewoon het. Kuvare het net onder N$110 000 gekry. Hy het net sewe raads- en vier subkomiteevergaderings bygewoon. Kwala het 'n toelaag van bykans N$23 500 vir die lei van raadvergaderings ontvang.

!Gaoses, Kuvare, Muniaro, Naris en Van Schalkwyk het elk 'n toelaag van N$19 000 vir hul bywoning ontvang. In totaal is meer as N$660 000 in die tydperk aan die raad bestee.

Vanjaar het die pas versnel en twee vergaderings per maand is in April, Mei en Junie gehou. In hierdie tydperk is agt subkomiteevergaderings ook geskeduleer. Benewens betaling vir vergaderings, verdien Kuvare 'n salaris van N$72 500 per maand belastingvry, soos uiteengesit in sy sesmaande-dienskontrak wat op 17 Januarie vanjaar onderteken is.

Sy salaris, die raad se sittingsfooie en die raad se reis- en verblyftoelae is betaal uit 'n nuwe rekening wat op 3 Oktober 2018 by 'n plaaslike handelsbank geopen is.

Kuvare sê daar is 'n goeie rede hoekom die raad so dikwels vergader. "Ons is opreg as ons sê ons ontwikkel volhoubare nywerhede en tree in die beste belang van Namibië op. Moet ons as raad dus nie vergader nie?"

Nida is onder meer verantwoordelik vir die ontwikkeling van nuwe geleenthede ten opsigte van waardetoevoeging, asook ontwikkeling van kerninfrastruktuur vir nywerhede en ondernemings, en die bevordering en fasilitering van handel en belegging. Dit is ook betrokke by landboubedrywighede en die beskikbaarstelling van finansiering.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026