Nida moet sê oor groot geld

Die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië doen vandag aan die Nasionale Raad verslag oor sy geldsake.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die soeklig val vanmiddag op die geldsake van die enorme agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) wat in beheer van sowat N$2 miljard se bates is.D
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer