Nictus op Tsumeb se stoorkamer in brand verwoes
'n Brand het gisteraand in 'n stoorkamer van Nictus se tak op Tsumeb ontstaan en alle voorraad verwoes. Die stoorkamer is reg agter die winkel geleë. Niemand is in die brand beseer nie en beweringe is dat die brandweer op die dorp laat op die toneel was. 'n Paar items op die winkelvloer is glo deur rookskade beskadig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie