Nicanor teen veterane-groep

Alle pogings om veterane se lewens te verbeter, moet deur die toepaslike regeringsdepartement behartig word.
Augetto Graig
Hilma Nicanor, adjunkminister van veteranesake: “Ons sal nie duld dat enigiemand of groep inmeng met hierdie verantwoordelikheid wat aan ons toevertrou is nie.”
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer