Niu00e9 alleenlik 'n kwessie van hengel
Niu00e9 alleenlik 'n kwessie van hengel

Nié alleenlik 'n kwessie van hengel

Mandy Rittmann
H VAN ZYL SKRYF:

As belastingbetaler en 'n burger van Namibië het ek die reg om mening uit te spreek oor die impulsiewe en ondeurdagte besluit van die minister van visserye en mariene hulpbronne. Alhoewel ek weet die minister gaan moontlik nie hierop ag slaan nie, deel ek ten minste my siening met alle landsburgers en veral die armes wat die ergste geraak gaan word.

Die verhoging is verseker nie op die bewaring van hulpbronne gerig nie en sekerlik om te probeer om met druppels die bodemlose put van uitgawes aan te vul en die minister het nie aan die groter ekonomiese gevolge gedink nie.

Die aangeleentheid is nie op 'n demokratiese wyse met die publiek en ander belanghebbendes bespreek nie en is so gou moontlik afgehandel.

Ek is 69 jaar oud en het nog nooit 'n padblokkade gekry of van gehoor wat spesiaal vir die deursoek van vissermanne ingerig is nie. Daarom weet ek nie hoe die N$400 000 bereken is nie. Ek besef wel die minister dra kennis van die duisende besoekers uit die RSA, anders sou daar nie melding gemaak gewees het dat dit glo duurder is om in die RSA vis te vang nie, alhoewel ek nie weet hoe die berekening gemaak is nie.



TOERISME EN DIE EKONOMIE

Daar moet metodes gevind word om meer toeriste na Namibië te lok. Instede daarvan word die bestaande hengelaars en potensiële hengelaars van die RSA weggejaag met die besluit - toerisme is die grootste werkskepper. Die vissermanne van die RSA en Namibië dra jaarliks miljoene by tot die staatskas.

Die gevolge is:

• Baie minder verkope aan aas, hengelgerei, drank, kos, diesel, petrol, ensovoorts. Vir elke een dollar minder aan verkope ontvang die regering 15% minder aan inkomste.

• Verlies van werkgeleenthede by bestaande besighede en selfs die sluiting van sekere besighede. Dra die minister kennis dat vissermanne daagliks werklose persone saam neem viswaters toe en vergoed vir die dag en dat werklose persone vir die skoonmaak van vis betaal word, ens., ens.

Eienaars van besighede is entrepreneurs en gevolglik werkskeppers vir die reeds duisende werkloses en hulle is die persone wat die werksloosheid in die land kan verlig en sekerlik nie die regering nie. Inteendeel moet die werksmag van die staat drasties verminder word en wanbesteding en onnodige uitgawes ernstig bekamp word.

Waarom word daar reeds vir jare miljarde dollars aan instansies soos Air Namibia, TransNamib, en dies meer bestee, wat volgens my mening nooit 'n wins sal wys nie, terwyl daar jaar op jaar konsultante met groot pakkette en baie idees gekry word wat geen positiewe resultate lewer nie. Hierdie geld kon aangewend gewees het en kan nog steeds aangewend word vir die bevordering van entrepreneurskap, toerisme, werkskepping, behuising, gesondheid, ens.

My mening is dat die begroting van die land elke jaar slegs met 'n sekere persentasie verhoog word instede daarvan dat elke afdeling se begroting op 'n "nul"-basis gedoen word, wat gevolg sal hê dat onnodige uitgawes beperk sal word en onbekombare inkomste uitgesny gaan word of deeglik oor besin sal word en die belangrikste is beheer, beheer, beheer - want kort kort word van miljoene se diefstal en wanbesteding gehoor.

As kundige en lojale persone die uitgawes en inkomste beheer, sal dit nie so maklik plaasvind nie.

Dit skep die indruk dat geen behoorlike navorsing deur visserye gedoen is nie en 'n manier gesoek is om die kritiese kontantvloei van visserye vinnig te verbeter.

Ek twyfel of die uitgawes van visserye en mariene hulpbronne voor hierdie besluit krities ontleed is en baie vrae oor alle uitgawes gevra is, want as dit gedoen was, sou die besluit meer regverdig geneem gewees het. Hulle kon dit byvoorbeeld N$150 per maand gemaak het, of persone aanmoedig om 'n jaarpermit vir N$1 200 uit te neem. Dit is verhoging van onderskeidelik 1 071% en 714%, wat hoog is, na my mening aanvaarbaar sou wees - met baie minder negatiewe gevolge.

Daar sal persone wees wat sal sê ek is 'n klaagkous, maar dit sal my nie pla nie, want dit is demokratiese land waarvoor daar jare deur grysaards en wysaards baklei is, en omdat ek omgee en lief is vir Namibië en sy mense sal ek op my beskeie manier probeer om 'n positiewe bydrae te lewer.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.9 | EUR to NAD 19.58 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 18.04 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.05 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 429.17/OZ UP +0.12% | Copper US$ 5.09/lb UP +0.31% | Zinc US$ 3 185.80/T UP 1.81% | Brent Crude Oil US$ 83.47/BBP DOWN -0.0058 | Platinum US$ 1 056.30/OZ UP +0.61% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.9 | EUR to NAD 19.58 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 18.04 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.05 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 429.17/OZ UP +0.12% | Copper US$ 5.09/lb UP +0.31% | Zinc US$ 3 185.80/T UP 1.81% | Brent Crude Oil US$ 83.47/BBP DOWN -0.0058 | Platinum US$ 1 056.30/OZ UP +0.61%