NGV ‘gaan fiasko vir SA wees,’ sê Rupert

Die NGV gaan ’n fiasko wees, want die ervaring wys die staat kan niks bestuur nie, sê Remgro se voorsitter.
Francois Williams – Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gaan katastrofaal vir Suid-Afrika wees, nie net vir private hospitaalgroepe soos Mediclinic of Netcare nie, het Joh
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer