Nóg skedels kom huis toe
'n Kleiner Namibiese afvaardiging sal die menslike oorskot tydens die derde repatriasie van Duitsland af ontvang.
Catherine Sasman - Altesaam 26 skedels van Nama- en Herero-oorsprong sal op 31 Augustus met die derde repatriasie van Namibiese menslike oorskot van Duitsland af huis toe kom. Dít
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie