Nóg ’n vals wegspring in Möller-saak
Die vermeende skieter sê voor die verhoor kan begin, moet hy hofdokumente bestudeer, wat hom tussen agt maande en ‘n jaar kan neem omdat hy nie Engels magtig is nie.
Elvira Hattingh - Geregtigheid vir die Möller-gesin is nogmaals uitgestel ná die vermeende skieter mnr. Panduleni Gotlieb vandag ’n aandeel daarin gehad het dat die moordverhoo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie