Nóg ’n politieke party sou nie help, sê Maimane

Die leier van die One South Africa Movement sê die feit dat daar meer as 1 600 onafhanklike kandidate vir die komende plaaslike verkiesings is, is ’n bewys die land is moeg vir politiek op plaaslike regeringsvlak.
Sarel van der Walt – In lande waar daar verandering ten goede was, was dit te danke aan die burgerlike samelewing wat self dié verandering teweeggebring het. Dit was nie politie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer