Nu00f3g 'n plan vir Mariental
Nu00f3g 'n plan vir Mariental

Nóg 'n plan vir Mariental

Francoise Steynberg
Klaus skryf:

Ek dink meneer Willem de Wet se plan met die dreineringslote langs die B1-hoofweg wes van Mariental is ‘n uitstekende idee.

‘n Verdere hulp sou wees om ‘n dyk van ten minste vyf meter hoog al langs die westekant van die B1-hoofweg te bou wat strek vanaf die rivier wat noord van die dorp verby loop tot by die rivier wat suid van Mariental verby loop. Dreineringslote soos die wat meneer De Wet voorgestel het, kan dan weerskante van die dyk gebou word.

Daar sal natuurlik ook op- en afritte van die dyk gebou moet word vir die oewerbewoners.

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer