Nóg 'n boggelrugwalvis spoel uit

Toenemende kompetisie vir hulpbronne kan dalk verklaar waarom soveel boggelrugwalvisse aan die Namibiese kus uitspoel.
Henriette Lamprecht
Otis Finck - Spanne van die Namibiese Dolfynprojek (NDP) op Walvisbaai, sowel as Lüderitz Mariene-navorsing (LMR) moes die afgelope week bontstaan toe die karkasse van vier boggel
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer