Nóg ’n bloedbad

Twee kinders moes vir hul lewens vlug toe hul oom gisteroggend glo met ’n panga verwoesting in die Epatululo-nedersetting in die Noorde gesaai het.
Ileni Nandjato
Ileni Nandjato op Onghuno - Twee kinders (9 en 7) moes gisteroggend na hul bure se huis hardloop om hul dood te ontkom ná hul oom berserk gegaan het en glo hul ouma, oom, niggie e
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer