Nóg klagte vir Fishrot-6

Borgtog aan die beskuldigdes is gister weer eens in die Windhoek-landdroshof teengestaan.
Ogone Thlage
Ogone Tlhage – Bykomende klagte staar die Fishrot-ses in die gesig, wat gister ’n verrassende verskyning in die Windhoek-landdroshof gemaak het.Die nuwe klagte sluit die sesde
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer