Nóg 3 Namibiërs het virus

Die minister sê in ander lande het die meeste mense wat positief vir die siekte toets matige simptome en benodig nie hospitalisering nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - “Ons leef as ’n land tans in uitdagende tye. Die Namibiese nasie moet weet wat ons prioriteite is en wat tans in die land gebeur.”Só sê die minister v
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer