• Tuisblad
  • Sport
  • NFA beboet vir ongeskikte stadion; moet reis vir ‘tuiswedstryde’
NFA beboet vir ongeskikte stadion; moet reis vir u2018tuiswedstrydeu2019
NFA beboet vir ongeskikte stadion; moet reis vir u2018tuiswedstrydeu2019

NFA beboet vir ongeskikte stadion; moet reis vir ‘tuiswedstryde’

Sokker
Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die Brave Warriors hul komende Wêreldbeker-uitdunwedstryd weg van die huis af moet speel, aangesien die Konfederasie of Afrika-sokker (CAF) beslis het dat die Sam Nujoma-stadion nie meer vir internasionale sokker geskik is nie.
Die Namibiese Sokkervereniging (NFA) is ook ’n boete van 6 000 Amerikaanse dollar (bykans N86 000) opgelê weens gebrek aan tegniese fasiliteite in die stadion. Dié boete moet binne sewe dae vanaf 21 April 2021 vereffen word.
Ter bevestiging van CAF se brief het Franco Cosmos, sekretaris-generaal van die NFA, gesê dié vernederende situasie kan boonop vererger indien die genoemde stadion, of enige ander, nie so gou as moontlik opgeknap word vir Namibië om sy internasionale wedstryde tuis te speel nie.
“CAF het die verslag gekry van die wedstrydbeamptes wat die Sam Nujoma-stadion gedurende ons AFCON-kwalifiserende wedstryd teen Guinee verlede maand geïnspekteer het. Die tugkomitee het ons dienooreenkomstig beboet.
“Ons het hierdie kwessies reeds sedert 2019 geopper, maar daar word nie aandag daaraan gegee nie.”
Cosmos voeg by die NFA moet nou die boete betaal en moet die tussentydse afrigter van die Brave Warriors wat binnekort aangestel word, betrek oor ’n alternatiewe speelplek vir die Wêreldbeker-uitdunne wat in Junie 2021 begin.
“Die noodkomitee sal Dinsdag besluit wie ons span tydens die komende wedstryde kan lei, totdat ons werwingsproses vir ’n vaste afrigter afgehandel is.
“Dus, saam met die afrigter, sal ons ’n alternatiewe plek buite die land vir die volgende wedstryde bepaal.
“Let wel, dit gaan nie net oor die Brave Warriors nie, maar al ons nasionale spanne. Dit gaan ’n duur en vernederende proses wees. Ons het hierdie verslag opnuut met relevante owerhede in die land gedeel. Ons spelers verdien om tuis te speel,” pleit Cosmos.
CAF het verduidelik dat die tekortkominge in die stadion in die CAF Match Command Centre (MCC) beskou en deur aangewese CAF-wedstrydbeamptes gerapporteer is. Die oortredings sluit in:
(a) Gebrek aan verskeie CAF-stadionvereistes;
(b) Die swak gehalte kunsmatige speeloppervlak moet vervang word;
(c) Onvoldoende en swak sitbanke vir spanne en beamptes;
(d) Daar is nie vaste individuele toeskouersitplekke in alle gedeeltes van die stadion nie;
(e) Kleedkamers moet modern en van internasionale standaard wees;
(f) Media- en mediese geriewe moet opgegradeer word;
(g) Stadion benodig algemene verbeterings- en opgraderingswerk.
In die wedloop na die 2022 Wêreldbeker-toernooi in Katar, is Namibië in groep H saam met Senegal, Togo en Kongo-Brazzaville geplaas, met net die groepwenner wat deurdring na die derde en finale ronde van die WB-uitdunne.
Die Namibiërs is gasheer vir Kongo tussen 5-8 Junie en daarna besoek hulle Togo ’n week later, 11-15 Junie.
Die WB-uitdunwedstryde sal dan in September hervat en die Brave Warriors besoek die groepgunstelinge Senegal (1-4 September) en ontvang hulle dan vir die tuiswedstryd (5-9 September).
Kongo-Brazzaville sal die volgende venue wees vir wie Namibië tussen 6-9 Oktober besoek. Die span keer dan huis toe om ’n wedstryd teen Togo tussen 11 en 12 Oktober aan te bied.
– NFA.org.na

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%