New Era se dae ook getel

10 September 2019 | Regering
Die bankrot en staatsbeheerde New Era Publication Corporation (NEPC) gaan omvattende herstrukturering ondergaan om onnodige uitgawes en buitensporige bestuursalarisse te besnoei.

Die Engelse dagblad New Era en die Oshiwambo weekblad Kundana behoort aan die NEPC. Die groep het 'n opgeloopte verlies van N$66 miljoen en 'n belas­tinglas van N$74 miljoen.

Al wat dié groep tans van likwidasie red, is die feit dat dit 'n onderneming in staatsbesit is, het die raadvoorsitter, mnr. Esau Mbako, gister gesê.

Geen werksverliese word verwag nie.

'n Menslike hulpbronnekonsultant en 'n uitvoerende hoof is nodig vir die regruk-aksie, aldus Mbako.

Sedert mnr. Audrin Mathe in Januarie weg is, het mnr. Benjamin Jakobs, uitvoerende kommersiële hoof, ook as uitvoerende hoof waargeneem. - Nampa

Soortgelyk

 

Reën op Lüderitz

2 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh – Dit reën katte en honde en is baie koud op Lüderitz, het Republikein se joernalis Tanja Bause vanoggend uit die Suide...

Reën op Lüderitz

2 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh – Dit reën katte en honde en is baie koud op Lüderitz, het Republikein se joernalis Tanja Bause vanoggend uit die Suide...

Aardbewing skud Karibib-omgewing

12 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - ’n Aardbewing, wat sowat 3,9 op die Richterskaal gemeet het, het gister omstreeks 01:46 sowat 85 km suid van Karibib voorgekom....

Beweerde aanrander vry op borg

12 ure gelede | Howe

Jeanette Diergaardt – Mnr. Samuel Shikale, wat na bewering ’n vroulike winkelassistent Sondag by Pick n Pay Mega Centre in Klein Kuppe aangerand het, is...

Britte bring grendeltyd op Kalahari-duin deur

12 ure gelede | Gemeenskap

Ronelle Rademeyer – As dit nie vir die Covid-19-pandemie en die wêreldwye inperkingsmaatreëls was nie, sou ’n Britse egpaar nou al halfpad deur Afrika op...

Air Namibia kan vlieg ná nagtelike interdik

12 ure gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer – Air Namibia kon Woensdagnag daarin slaag om in die hoërhof in Windhoek ’n tussentydse hofbevel te kry wat die Vervoerkommissie van Namibië...

Okahandja se water lol weer

12 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die uitvoerende hoof van die Okahandja-munisipaliteit, me. Martha Mutilifa, het die afgelope week erken die tuindorp gaan opnuut gebuk onder waterprobleme.Dít kom...

Nog 20 gevalle vir Walvisbaai

12 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht Namibië se aantal bevestigde Covid-19-gevalle het gistermiddag op 615 gestaan, nadat nog 22 gevalle die afgelope 24 uur in die land aangeteken is....

Weer vir 10 Julie 2020

12 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Baie koue, winderige en reënerige toestande word in die ||Kharas-, Hardapstreek en westelike plato verwag. Yskoue weer sal Saterdag oor die sentrale en oostelike...