Neuroloog besoek Keetmanshoop-staatshospitaal
‘n Neuroloog besoek die staatshospitaal op Keetmanshoop op 22 Maart. Persone met onder meer chroniese hoofpyne en migraine, Alzheimer se siekte, Parkinson's, demensie, Asperger’s sindroom, Bells Palsy, aandagafleibaarheidsindroom en wat ‘n geskiedenis van ‘n breinbesering het en wat graag ‘n afspraak wil maak, moet voor 22 Maart ‘n plaaslike kliniek vir ‘n verwysing na die neuroloog besoek. Vir meer besonderhede kan suster De Waal by (063) 2209038 gekontak word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie