Net een Air Namibia-roete winsgewend
Die nasionale lugredery versoek die afskaffing van die Windhoek-Frankfurt-roete by die regering – sonder sukses.
Ogone Tlhage - Slegs een van Air Namibia se 11 roetes is winsgewend. Mnr. Leon Jooste, minister van staatsondernemings, gee lae passasiersyfers en die hoë bedryfskoste van vlieg
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie