Net 25,2% water in damme oor
Volgens ’n verslag kom die oorlewingsplan om die droogte hok te slaan op die onvolhoubare verbruik van ondergrondse waterbronne neer.
Elvira Hattingh - Damme in Namibië het in totaal net 25,2% of 176,107 Mm³ (miljoen kubieke meter) water oor vergeleke met dieselfde tyd verlede jaar toe dit op 39,4% gestaan het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie