Negentien sterftes, 449 nuwe Covid-gevalle aangemeld

Ronelle Rademeyer
Dr. Kalumbi Shangula, minister van gesondheid en maatskaplike dienste, het aangekondig Namibië het in die jongste verslagperiode 449 nuwe Covid-19-gevalle en 19 sterftes opgeteken
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer