Negejarige meisie pleeg selfdood

Henriette Lamprecht
‘n Negejarige meisie van Walvisbaai, Martha Ndapona Tobias, het Woensdagaand haarself in die huis wat sy met haar ma en haar suster deel gehang. Volgens die hoof van misdaadonder
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer