Nege sterftes, 48 nuwe gevalle, nog 155 mense ingeënt
Die Covid-19-verwante sterftesyfer staan nou op 557 nadat nog nege sterftes - een elk in onderskeidelik Walvisbaai, Windhoek, Oshakati, Grootfontein, Rehoboth, Karasburg, Opuwo en twee in Okahandja - aangemeld is. Vandag is 15 nuwe gevalle aangemeld waarvan 6 leerlinge is. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 132 waarvan 124 in die hospitaal en 22 in ICU is. Die getal mense wat herstel het, staan op 43 354. Nog 155 is teen Covid-19 ingeënt wat die totaal in Khomas en Erongo nou op 2 526 te staan bring.
Tans is 1 256 mense in kwarantyn en 4 183 kontakte word gemonitor.
Tans is 1 256 mense in kwarantyn en 4 183 kontakte word gemonitor.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie