Nege sterftes, 128 nuwe gevalle
Nege sterftes, 128 nuwe gevalle

Nege sterftes, 128 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Nege nuwe Covid-sterftes stoot die totaal op tot 3 369. Een was 'n tuissterfte. Gister is 128 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiewe koers van 8%. Tot op hede het 207 873 mense hul eerste dosis entstof ontvang en 106 468 is volledig ingeënt. Die herstelkoers staan op 95%.

Kommentaar

Republikein 2025-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer