Nege sterf in ongelukke

Dit was weer 'n nagmerrienaweek op Namibië se paaie, met roekelose en nalatige bestuur wat hoogty gevier het.
Nege mense het die afgelope naweek op Namibië se paaie gesterf.Vrydag omstreeks 22:20 het twee mans op die B1-hoofweg tussen Okahandja en Ojiwarongo gesterf nadat drie voertuie in
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer