NEEEF op dreef

Tydens ‘n drie-uur-lange inligtingsessie gister by Staatshuis het pres. Hage Geingob, lede van sy kabinet en sy raadgewers oop kaarte met die media gespeel oor die stand van sake in die land.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die Nuwe Gelyke Ekonomiese Bemagtigingsraamwerk (NEEEF) is na aan afgehandel. So sê pres. Hage Geingob wat gister by Staatshuis ‘n oorsig oor die jaar gegee h
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer