Nedersettings amper ontlastingvrye gebied

Twee informele nedersettings in die Windhoek-omgewing se sanitasie en netheid is onlangs geïnspekteer en inwoners is hoopvol vir ’n positiewe uitkoms.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Twee gemeenskappe aan die buitewyke van Windhoek wag om te hoor of hulle die status van openbare ontlastingvrye gebied (ODF) behaal het. Dit kan moontlik die ee
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer