Neckartal se deurslag vir ingenieurswêreld
Terwyl die Neckartaldam tot gister vir sowat drie weke lank oorgeloop het, vertel ’n oud-Namibiër hoe die dam se modelstudie vir ’n internasionale deurbraak gesorg het.
Elvira Hattingh – ’n Gebore Namibiër, prof. Fanie van Vuuren (69), en een van sy studente wat vir die ontwerp van die Neckartaldam se oorloopwal verantwoordelik is, het tydens
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie