NDF-plase: 'Ek soek my 5%-kommissie'

'n Middelman sê dit is deur sy toedoen dat die weermag twee duur plase gekoop het en daarom eis hy kommissie.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer'n Voormalige werkgewer van mnr. Kurt Steinhausen, die Duitse gasteplaas-eienaar wat in 2017 sy plase Oropoko en Otjisemba aan die Namibiese weermag (NDF) verkoop
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer