NBC skuld mediese fonds miljoene dollar

Die nasionale uitsaaier sal sy verhouding met entiteite moet oorweeg wat nie gewillig is om in uitdagende tye die spit af te byt nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Die nasionale uitsaaier (NBC) het by monde van sy direkteur-­generaal, mnr. Stanley Similo, erken dit is met miljoene agterstallig wat sy werknemers se medie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer