Navachab streef na volhoubaarheid

Werknemers by die Navachab-goudmyn is pakkette aangebied ten einde bedryfskostes te verminder.
Augetto Graig
Augetto Graig - Daar is geen waarheid in onlangse mediaberigte dat tot 400 werksgeleenthede by die Navachab-goudmyn in gevaar is nie. So sê die hoofbestuurder van die myn, mnr. G
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer