u2018Natu2019 nywerhede in gedrang
u2018Natu2019 nywerhede in gedrang

‘Nat’ nywerhede in gedrang

Catherine Sasman
Catherine Sasman

Verdere beperkings op water­verbruik mag verreikende ekonomiese gevolge hê as die Windhoekse munisipaliteit meer as die huidige 30% in besparings op “nat” nywerhede begin eis.
“Ons is feitlik op die punt waar ons nie in staat gaan wees om verder water te bespaar sonder om ons bedrywighede te staak nie,” het die besturende direkteur van Namibia Dairies, mnr. Gunther Ling, gewaarsku.
Ling het gesê enige bykomende beperkings sou nie net ernstige gevolge vir Namibia Dairies hê nie, maar vir meeste nywerhede.
Ná waterbeperkings aan die begin van die jaar op water-intensiewe nywerhede opgelê is, het Namibia Dairies minstens N$50 000 in besparingsmaatreëls belê.
Ling het gesê besparingsmiddels soos herwinning, asook drukknoppies op storte en self-geïmplementeerde beperkings deur werknemers, is reeds in gebruik.
Namibia Breweries Limited (NBL) het ook noemenswaardige beleggings gemaak om water te bespaar, het die besturende direkteur, mnr. Wessie van der Westhuizen, gesê.
“Die huidige waterkrisis raak dus nie NBL se bedrywighede nie,” het hy gesê.
NBL het beleggings gemaak in water­toevoer vanaf sy eie boorgate, wat ook ’n bykomkende watersuiweringssaanleg behels.
Van der Westhuizen het bygevoeg dat NBL in die afgelope tien jaar die doeltreffende gebruik van water aansienlik verbeter het en sal die maat­skappy voortgaan om op ander waterbesparingsinisiatiewe te fokus.
“Ons gaan voort om ander hulpbronne en ­alternatiewe te soek wat ons minder afhanklik sal maak van die munisipaliteit se waterbronne, wat om die beurt meer water vir die gemeenskap sal beskikbaar maak,” het hy gesê.
Meatco het ook reeds in 2011 verskeie water­besparingsmaatreëls ingestel terwyl die maatskappy nog steeds ander maniere ondersoek om meer te spaar. Die doelwit is om elke dag tot 30% van die water by die aanlegte in Windhoek en Okahandja te spaar.
Die aanleg in Okahandja is tans gesluit met personeel wat na Windhoek verplaas is.
As ’n waterbesparingsmaatreël het Meatco reeds “diepreiniging” uitfaseer, wat behels dat areas wat met vleis in aanraking kom, met oormatige hoeveelhede water skoongemaak word.
Deur die jare het Meatco in Windhoek en Okahandja meeste van sy gras met plaveisel vervang en lekkasies word onmiddellik aangemeld en herstel.
Daar is ook ’n waterkomitee gestig wat werknemers se watergebruik monitor. Al Meatco se bedrywighede – die slagpale in Windhoek en ­Okahandja, die Okapuka-voerkraal, looiery en inlêfabriek – maak van dieselfde waterbron gebruik.
Meatco sê hulle gebruik slegs 1,29% van Windhoek se jaarlikse waterverbruik van 25,528 Mm³. Die maatskappy het ook daarop gewys dat waterverbruik in Windhoek se noordelike nywerheidsgebied wat industrieë soos NBL, Coca Cola en Nakara insluit, minder is as die 9% wat die munisipaliteit elke jaar gebruik.
Die besturende direkteur van Coca Cola, mnr. Frik Oosthuizen, het gesê die maatskappy gaan weens die water­tekort ophou om hulle produk in 1 liter inruilbare bottels in Windhoek te vervaardig. Dié verpakking (in alle geure) sal net in die noorde van Namibië beskikbaar wees. Die maatskappy gaan ook ophou om alle blikkieskoeldrank in die hoofstad te maak en sal dit voortaan vanaf Suid-Afrika ingevoer word. Dit sal egter in die kort termyn beteken pryse gaan aangepas word.
Oosthuizen het verbruikers gewaar­sku teen sporadiese tekorte van Coca-Cola produkte in plastiek wat in Windhoek vervaardig word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%