Nasionale biddag Sondag
Nasionale biddag Sondag

Nasionale biddag Sondag

Francoise Steynberg
Die Raad van Kerke van Namibië gaan Sondag 'n nasionale biddag aanbied.

Almal word uitgenooi om Sondag 19 Maart om 16:00 by die Gateway-konferensiesentrum in Khomasdal bymekaar te kom vir 'n nasionale dag van gebed vir danksegging ná die goeie reën.

President Hage Geingob sal die hoofspreker by die geleentheid wees.

Die Gateway-konferensiesentrum is op die hoek van Florence Nightingale- en Hans-Dietrich Genscherstraat in Khomasdal.

Kommentaar

Republikein 2026-06-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer