Nasie word in Augustus getel

Die nasionale sensus sal 11 500 werksgeleenthede skep om binne twee weke elke Namibiër te kan tel.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die Namibiese Statistiekagentskap (NSA) berei voor vir die reuse-onderneming om binne twee weke in Augustus die inwoners in elke woning in Namibië te tel. “Nam
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer