!Naruseb: Politieke wil vir padveiligheid is daar

Met die einde van die feesseisoen het die minister van werke en vervoer die versekering gegee dat die regering toegewy is aan die beveiliging van die land se paaie.
NAMPA
Ondanks klagtes van die Nasionale Padveiligheidsraad (NRSC) oor ’n tekort aan geld en personeel, hou die minister van werke en vervoer, mnr. Alpheus !Naruseb, vol dat die politie
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer